| Modulekode | VDS 417 |
| Kwalifikasie | Voorgraads |
| Fakulteit | Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe |
| Module-inhoud | Module 1:Faktore wat ‘n bydrae lewer tot verbruikersgedrag in terme van voedsel verkryging tot finale verbruik. Bekendstelling aan die 2011 Verbruikersbeskermings- en Voedseletiketerings wetgewing. Verbruikersonderig in terme van verbruikers se sosiale verantwoordlikheid. Module2:‘n Suid Afrikaanse perspektief rakende voedselkleinhandelbestuur,gefokus op hoe algemene logistieke geimplementeer word in die huidige voedselvoorsieningskanale vir die Suid- Afrikaanse verbruiker. |
| Modulekrediete | 15.00 |
| Programme | |
| Voorvereistes | BEM 212 |
| Kontaktyd | 3 lesings per week |
| Onderrigtaal | Afrikaans en Engels word in een klas gebruik |
| Akademiese organisasie | Verbruikerswetenskap |
| Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App